top of page

BLOG
Search


Witteberg-finaliste gee om vir outisme
April is die maand van outisme-bewusmaking wêreldwyd. Ook in Bethlehem is daar baie behoeftes rondom hierdie sindroom. Twee van Hoërskool...

ChangenetSA
Apr 25, 20231 min read


New Beginnings true to its name
A former unused building in Faure Street, Môrelig, has come to life in 2023. New Beginnings is now a beacon of hope for the Bethlehem...

ChangenetSA
Apr 25, 20232 min read


Knobel bridge: The clean-up continues
The councillor of Ward 18, Bethlehem, Ms Emely Mabizela, Mr Lefa Mashiloane from the Department of Social Development and some Môrelig...

ChangenetSA
Mar 25, 20231 min read


Knobel bridge cleaned up by the community
It is truly amazing what can be achieved when the community work together. A big thank you to the organisations and individuals who...

ChangenetSA
Mar 20, 20231 min read


ChangeNetSA-stigters verras deur die gemeenskap
Die datum 9 Maart 2019 is een om te onthou, dit was die dag waarop ChangeNetSA se eerste openbare aanbieding gehou is, om die gemeenskap...

ChangenetSA
Mar 13, 20232 min read


Ons digter Coenie se talent kry vlerke
Daar doen ‘n stukkie op sosiale media die rondte, wat in detail beskryf hoe die menslike brein nie verouder nie, maar verbeter. Dit blyk...

ChangenetSA
Mar 7, 20232 min read


14 Februarie was “Val in die tuin”-dag by Bethlehem Tutorsentrum
Wow, wat 'n dag saam met die kinders! Hulle het dit so geniet om net so bietjie te laat los net so voor die toetsreeks. Hier kan kinders...

ChangenetSA
Mar 7, 20231 min read


BULLETIN MARCH 2023
Good day caring-heart family We sincerely hope that you are all doing well, is spite of trying times. We are all affected by the power...

ChangenetSA
Mar 6, 20233 min read


Dorp van die Jaar besoek Bethlehem
Op Saterdag 18 Februarie het Bethlehem ‘n langverwagte besoek ontvang, wat reeds in November 2022 geïnisieer is. André van Pletzen, die...

ChangenetSA
Mar 6, 20232 min read


BULLETIN NOVEMBER 2022
Good day Caring-heart family, We hope to find everyone well. After some spring heat waves, and now the abundant rain with the...

ChangenetSA
Dec 1, 20223 min read


Leerders help die DBV
Die Bethlehem Tutorsentrum in Panorama se Graad 4 tot 7-leerders het onlangs ‘n entrepreneursmark gehou. Hul ouers en ander...

ChangenetSA
Oct 28, 20221 min read


Homeschooler's matric farewell
Rachelle Eigenhuis, who follows the Impaq home schooling curriculum at Bethlehem Tutor Centre, attended a special matric farewell...

ChangenetSA
Oct 28, 20221 min read


Bulletin August 2022
Good day Caring-heart family. We hope to find everyone well, not too wearied by the cold winter and looking forward to the summer! God is...

ChangenetSA
Oct 27, 20222 min read


Versorger vir My Pa
Vir iemand wat 86 jaar oud is en demensie moet hanteer, is die lewe ‘n uitdaging. Na so ‘n persoon moet met groot liefde en empatie...

ChangenetSA
Oct 5, 20222 min read


Gebed en moederliefde maak Janri gesond
Soos heelwat jong manne van ons tyd, het Janri du Plessis in 2015 in die VSA op ‘n plaas gaan werk. Sy ouers, Dawie en Thia du Plessis...

ChangenetSA
Sep 5, 20225 min read


Anél vind haar lewensroeping
Anél Landman, ‘n tutor by Bethlehem Tutorsentrum, se lewe het verre draaie geloop voordat sy as tutor begin werk het. Anél is ‘n...

ChangenetSA
Aug 8, 20223 min read


Die Konsalik konneksie
Chris Vermeulen, van Bethlehem in die Oos-Vrystaat, is ‘n afgetrede polisieman, wat regoor die land diens gedoen het. Hy het tot onlangs...

ChangenetSA
Aug 1, 20222 min read


Caritas wins prizes for voucher distribution
Caritas College took part in a challenge by ChangeNetSA, initiated to run hand in hand with their golf day, to sell and distribute...

ChangenetSA
Aug 1, 20221 min read


Opedag lok baie besoekers
ChangeNetSA se Opedag by die New Beginnings-sentrum in Môrelig op Vrydag 27 Mei het groot belangstelling gelok. Vanaf die oggend agtuur...

ChangenetSA
Jun 27, 20222 min read


‘n Vrystaatse nuwe begin
Bethlehem in die Vrystaat is ‘n groot dorp met goeie skole, die meeste belangrike besighede is hier verteenwoordig en ons sukkel ook met...

ChangenetSA
Jun 27, 20222 min read
bottom of page
