top of page

BLOG
Search


Autism expert visits Bethlehem
Annalies van Rijswijk, an expert in the field of Autism, visited the Bethlehem Tutor Centre earlier this year, as well as individual learners in the area at their homes. Annalies’s Background In 1985 Annalies started working as a teacher at the Vera School for autistic learners. The school had 45 children and there were only three children in a class. When the number of children on the waiting list increased, Annalies supported those parents by working with the children and

ChangenetSA
Nov 54 min read


Gesellige jaareindfunksie by New Beginnings
Op Donderdagaand 16 Oktober het die personeel en gaste van die ChangeNetSA Groep vir hul jaarafsluiting by die New Beginnings-perseel in Môrelig byeengekom. Die aand is begin met ‘n heerlike vingerete en baie kuier, waarna Justice en Anita Scott, die groep se stigters, met die aanwesiges gesels het. Die hoogtepunt was die persoonlike bedankings aan elkeen teenwoordig, wat die aand baie spesiaal gemaak het. Die ChangeNetSA Groep is baie dankbaar vir die heerlike eetgoed, versk

ChangenetSA
Oct 241 min read


Rolbaldag vir Outisme-bewustheid
Die vakansiedag op 24 September, Erfenisdag, is deur die Bethlehem Rolbalklub en die ChangeNetSA Groep gebruik om ‘n heerlike rolbaltoernooi aan te bied. Die weer was baie wisselvallig, met tye van reën, sonskyn en dan weer reën, maar die deelnemers was gereed vir enige speeltoestand. Dit was ‘n genotvolle dag, met ernstige spel, pouses vir ‘n lekker eetdingetjie en koffie/tee, en ook ‘n uitnemende ete. Die dag is deur Louis Nel gereël, in samewerking met Lizané Singleton en

ChangenetSA
Oct 241 min read


ChangeNetSA BULLETIN October 2025
Please download the document to your device and peruse.

ChangenetSA
Oct 101 min read


Dept. of Education visits the Autism Lighthouse
Staff of the Bethlehem offices of the Department of Education paid a visit to the Autism Lighthouse on Friday 5 September, which was...

ChangenetSA
Sep 251 min read


Liezel maak die wêreld ‘n beter plek
Liezel McDuling is bekend in Bethlehem, sy het immers hier grootgeword, en nou maak sy haar merk in die gemeenskap. Dit word ook...

ChangenetSA
Sep 112 min read


Matrieks neem afskeid
Die matriekleerders van die Bethlehem Tutorsentrum het op Donderdagaand 14 Augustus 2025 'n heerlike afskeidsete by die Park Hotel...

ChangenetSA
Sep 111 min read


Tutor Centre's project prize winners
Bethlehem Tutor Centre hosted the Senòr Chef 2025 project in the second term. This is the second year that it was hosted at the centre....

ChangenetSA
Aug 111 min read


VLU Kestell-tak besoek die ChangeNetSA Groep
Op Woensdag 23 Julie het ‘n groep dames van die Vroue Landbou Unie se Kestell-tak ‘n besoek aan Bethlehem gebring. Hulle het spesifiek...

ChangenetSA
Aug 111 min read


Albert leef sy droom
‘n Jong man van die Bethlehem-omgewing, ‘n ware plaasseun, Albert van Eeden (19), kan vandag met trots sy storie vertel. Dis ‘n verhaal...

ChangenetSA
Jun 282 min read


Jou omgee-hart maak 'n verskil
Willie Ebertsohn van Bethlehem het onlangs die bekende Pakhuis/Warehouse in Unionstraat genader met ‘n voorstel om, vanaf hierdie...

ChangenetSA
Jun 281 min read


New format Bulletins from the ChangeNetSA Group
As from 2025, the new form quarterly Bulletins, with more pictures showing our activities, will be loaded on this blog by means of a link...

ChangenetSA
Jun 281 min read


Exciting Book Day at BTC
On Friday 21 February all the Bethlehem reading- and book lovers had a chance to attend the first Book Day at Bethlehem Tutor Centre....

ChangenetSA
Mar 251 min read


Learners Schooled in Entrepreneurship
This article was published in the Ystervark community newspaper in February 2025.

ChangenetSA
Mar 251 min read


Visionary development in Clarens: The Seriti Road Initiative
For the past three years, a few enthusiastic residents of Clarens have been planning a visionary development in this picturesque tourist...

ChangenetSA
Jan 313 min read


Bethlehem se Akademie vir Wiskunde
Dr. Anita Schoeman-Scott se Akademie vir Wiskunde bestaan al vir meer as 20 jaar in Panorama, Bethlehem. Dit is steeds nog vir talle...

ChangenetSA
Jan 311 min read


An enjoyable Entrepreneurs Day
On a lovely October morning, on Friday the 4th, a group of dedicated tutors, parents and learners, together with visitors, enjoyed an...

ChangenetSA
Oct 7, 20241 min read


ChangeNetSA besoek die Kosmos VLU-tak
Volgens Hester Steyn, hul voorsitter: Justice het ons baie mooi vertel wat ChangeNetSA alles doen. Heelwat vrae is gevra en deur Justice...

ChangenetSA
Sep 25, 20241 min read


"Coffee Shop Day" by Bethlehem Tutorsentrum
Deur Susan Maré ‘n Spesiale heenkome vir kinders. Dit is wat die Bethlehem Tutorsentrum in Faurestraat 5 (Môrelig) vir kinders bied, wat...

ChangenetSA
Sep 19, 20242 min read


Meals on Wheels, 'n reddingsboei in nood
Wie ken nie die bekende Meals on Wheels-voertuig wat nog altyd “maaltye op wiele” voorsien het, oral in SA en selfs internasionaal nie?...

ChangenetSA
Jun 20, 20241 min read
bottom of page
