Nuus vanaf Bethlehem Tutorsentrum en Akademie vir Wiskunde (Graad R - 12):
Baie geluk, Herlina Viljoen, die wenner van ons jaarlikse skaapkompetisie 2026!
Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het of 'n bydrae gemaak het om van die projek 'n sukses te maak. Saam maak ons 'n verskil in kinders se lewens.
Plek raak min vir die 2027-jaar, bespreek dus jou kind se plek betyds. Registrasie is oop. Stuur gerus 'n WhatsApp na 082 411 4684 of 061 534 2311.
Omgee-groete.
NS: Vir almal wat gewonder het, die skaap se uitgeslagte gewig was 29.2kg. 😎







Comments