top of page

BLOG
Search


Bulletin Mei 2021
Goeiedag Omgee-hart Familie Ons hoop dit gaan nog voorspoedig en geseënd met julle. Die winter is nou hier, soos ons winter in die...

ChangenetSA
May 14, 20213 min read


Lyle Mahon oorlede
Lyle Mahon, bekende orrelis van die NG Gemeente Bethlehem-Noord is op 16 April aan ‘n hartaanval oorlede. Sy pyporrelmusiek en...

ChangenetSA
Apr 22, 20211 min read


Om Anri te leer ken...
Soms leer ‘n mens iemand ken wat alles in die lewe weer in perspektief plaas. Jou eie klagtes en frustrasies raak klein teenoor haar...

ChangenetSA
Apr 22, 20212 min read


Royal Terrace Guest Lodge - waar mense tuis voel...
Bethlehem is bekend as ‘n dorp waar besigheidsmense, amptenare en deelnemers aan sporttoenooie gereeld oorbly. Die kleiner dorpe rondom...

ChangenetSA
Apr 22, 20212 min read


ChangeNetSA Bulletin Maart 2021
Goeiedag aan ons Omgee-hart Familie Ons glo dit gaan nog goed met julle almal. So het ons byna weggespoel hierdie somer, maar ons harte...

ChangenetSA
Apr 19, 20213 min read


Maluti FM – Hartklop van die Vrystaat
Maluti FM het deel geword van ChangeNetSA se Poverty Police! Hulle werk nou saam om armoede in Bethlehem op ‘n innoverende manier aan te...

ChangenetSA
Apr 19, 20213 min read


ChangeNetSA BULLETIN Julie 2020
Goeiedag aan ons Omgee-hart Familie! Ons glo almal is nog gesond en veilig, terwyl die coronavirus en inperkings steeds ons lewens...

ChangenetSA
Jul 30, 20202 min read


CHANGENETSA BULLETIN Junie 2020
Goeiedag aan ons Omgee-hart Familie! Ons hoop dit gaan nog goed met almal – ons hoop julle staan nog sterk in gees, siel en liggaam,...

ChangenetSA
Jun 23, 20202 min read


Ses maande later
Dit is reeds ses maande sedert my bootjies die rustige waters van 'n stabiele werk en nuwe omgewing binnegevaar het. Die draakdoringjaar...

ChangenetSA
May 14, 20201 min read


Poem by MCH
Mooiloop! Spore, so diep getrap... Vassuig modderspore gestap! Fossielspore, kliphard... Spore, verwaai deur sand... Spore, kliphard...

ChangenetSA
Oct 30, 20191 min read


Poem by MCH
Julie: Weerligwrok: Steeds in gelid in die laan, doodsdonker, lugwaartslinger... Eens hemelreikende bestaan, rouswart, rumatiekerige...

ChangenetSA
Oct 30, 20191 min read


Poem by ©MCH
Augustus. Rolbos, tolbos verwoed aangejaag! Kruis dan dwars dan skuins oor veld. Doedelsakkies saad, kronkelrig verstrooi... Vormloos...

ChangenetSA
Oct 30, 20191 min read


Poem by ©MCH
September: Lente hittesprik sneller die hiberneringewek warmte volvoed heel wintersveld se strek knotwilger se veelvuldige vingerwys na...

ChangenetSA
Oct 30, 20191 min read


Poem by ©MCH
Desember. Dankie. Doudruppel dankbaarheid se drup, versag selfs die hart van klip, pruil tot glimlag die fermste, geparste lip....

ChangenetSA
Oct 30, 20191 min read


Poem by MCH
April Maak dit saak? Maak dit saak? Dat Bloekomwortel ruspleksfondasie lig, jou beendere ontstig? Maak dit saak? Dat niemand onthou, van...

ChangenetSA
Oct 30, 20191 min read


Poem by ©MCH
Oktober Slaafs slaaf... Bevry my nie van die soetslawerny, red my nooit van sy dwingelandy... Laat die snysweepslae op my rourug bly...

ChangenetSA
Oct 30, 20191 min read


Poem by ©MCH
November. The last chapter. I have been here and there, actually everywhere! Every corner I have seen, of life's circle where I have...

ChangenetSA
Oct 30, 20191 min read


Elias se Karwas
Geen ontmoetings in die lewe is enigsins toeval nie (en toe val die LIG). Alles werk volgengs God se plan, mits jy alles aan Hom...

ChangenetSA
Apr 1, 20192 min read


LINDLEY NETBALKLUB
Lindley Netbalklub is ‘n gedetermineerde groep spelers, wat reeds verskeie kere hul merk gemaak het deur in 2017 tweede in die Thabo...

ChangenetSA
Mar 27, 20191 min read


A NEW AND BETTER WAY OF GIVING
Die gemeenskap van Bethlehem raak betrokke by CNSA se klere insameling sakprojek. # a new and better way of giving Die tyd en era vir...

ChangenetSA
Mar 27, 20191 min read
bottom of page
