Poem by MCH
- ChangenetSA

- Oct 30, 2019
- 1 min read
Mooiloop!
Spore, so diep getrap...
Vassuig modderspore gestap!
Fossielspore, kliphard...
Spore, verwaai deur sand...
Spore, kliphard versteen..
Spore, liggies, tot seën...
Spore, die hartsland vol!
Spore, dis al wat ons agterlaat...
Mooiloop...
MCH (c)






Comments