top of page

BLOG

Search

ChangeNetSA besoek die Kosmos VLU-tak

Volgens Hester Steyn, hul voorsitter:

Justice het ons baie mooi vertel wat ChangeNetSA alles doen. Heelwat vrae is gevra en deur Justice beantwoord. Video's, soos dié wat reeds versprei is, is 'n baie goeie manier om die ChangeNetSA Groep se werksaamhede bekend te stel.

Ons as tak wens julle baie voorspoed toe met al julle werk.

Die vergadering was by my aan huis en gedurende teetyd het die dames lekker met Justice gesels.

Baie groete, Hester Steyn.


Foto, l-r: Hettie Coetsee, Elize Pieters (area-voorsitter), Lorraine Roux, Issie Koch, Elsie Nothnagel, Annatjie Meintjes, Leonie Meyer, Koba Hattingh, Hanna de Klerk, Annette Viviers

en Justice Scott.


ree

 
 
 

Comments


bottom of page