top of page

BLOG

Search

Dankie, Albert!

Albert van Eeden, 'n Graad 10-leerder verbonde aan Bethlehem Tutor Sentrum (BTS), het beslis nie sy vakansie ledig deurgebring nie. Aangesien die sentrum eenvoudig uit sy nate bars, was BTS genoodsaak om 'n groter perseel te bekom, om meer leerders te akkommodeer. Hier plant Albert vir ons gras op die nuwe perseel. Ons waardeer jou Albert!


ree

 
 
 

Comments


bottom of page